Kleintjies begin hul skoolloopbaan

Octavia Tsibes
Die Christelike Privaatskool in Hentiesbaai het Dinsdag 16 Januarie 2018 begin. Me. Tenda Bartch en al 9 Graad 1 leerlinge het hulle eerste dag vol glimlaggies voltooi.

Foto: Verskaf