Bietjie oor Bloed

JUSTISIA SHIPENA
Rinea Dula

Bloedoortapping is die proses waar bloed of bloedprodukte oorgedra word na ? ander persoon se vakulêre stelsel (bloedvatstelsel) om mediese toestande te behandel byvoorbeeld n massiewe verlies as gevolg van trauma, sjirurgie, skok of waar die meganisme wat rooibloedelle produseer foutief is. Die gemiddelde volwasse man het omrent vyf tot ses liter bloed in sy liggaam en die gemiddelde vrou het ongeveer vier. Daar is vier hoof bloedgroepe en agt verskillende bloedtipes. O is die algemeenste bloedgroep aangsien dit vir enige bloedgroep kan skenk waar AB- die raarste bloedgroep is, gevolg deur B- en o-. A – bloedgroepe kan vir A – en AB – bloedgroep skenk. B – bloedgroepe kan aan B – asook AB – bloedgroepe skenk. Die AB – bloedgroep kan van enige ander bloedgroep bloed ontvang.

Voorsorg

As bloed geskenk word, word dit nie direk van die skenker af na die ontvanger gelei nie maar word opgevang in ? houer wat gekoppel is aan ? plastiekbuisie wat ook gekoppel is aan die naald wat in die skenker se aar geplaas is. Die skenker se bloed word na ? bloedbank toe gestuur waar daar spesialiste is wat verskei toetse doen. Dit is om seker te maak dat daar geen oordraaglike siektes van die skenker is wat die ontvanger in gevaar sal stel nie. Oordraaglike siektes soos sifilis, hepatitis B, hepatitis C, malaria - en die bekendste een - Vigs kan do

delik wees vir die ontvanger asook vir die skenker as die persoon nie bewis is van die siektes nie. Dit is ook hoekom daar ? noodsaaklikheid is om na die regte bloedskenkingsorganisie toe te gaan wat skoon naalde gebruik en jou as skenker en ontvanger kan verseker dat daar geen risiko van enige soort sal wees nie. Daar word ook goeie versorging toegepas om te veseker dat die ontvanger se immuunstelsel die skenker se bloed sal kan aanvaar.

Ken jou bloedgroep

Jou bloedgroep is oorerflik soos jou oë se

kleur van jou ouers oorerflik is. Dit is baie belangrik om jou bloedgroep te ken vir al as daar ? noodgeval is en dit kosbare tyd sal spaar as informasie soos jou bloedgroep beskikbaar is vir jou dokter. Dit is ook belangrik om jou bloedgroep te ken om te weet of jy ‘n positiewe of negatiewe bloed groep het waneer jy swanger is.

As jou bloedgroep negtief is en jou baba se bloedgroep is positief is daar ? moontlikheid dat jou liggaam die baba as ? allergeen sal behandel en teenliggaampies deur die plasenta stuur om jou baba se rooibloedselle aan te val. Sodra jy sestien is kan jy as ? skenker beskou word en die bloedskenking organisasie sal kan vasstel wat jou bloedgroep is en of jy in gevaar is teen enige siektes.