Little Miss Spring skoonheidskompetisie

Michelline Nawatises
Die glam-produkte-organisasie het op 28 September 2018 ‘n Miss Spring 2018 skoonheidskompetisie aangebied. Die wenner van Little Misss Spring was Rouxle Trollip, gevolg deur die eerste en tweede prinses Laliq Adams en Lulu van Rhyn. Die wenner van Young Miss Spring is Danél du Toit en Caylin Barlow is gekroon as die eerste prinses gevolg deur Lelita Esterhuizen as die tweede prinses.