o.18-sewesrugbyspan het silwer gewen

Gabby Tjiroze
Windhoek Afrikaanse Privaatskool (WAP) het hul kaptein van die Namibiese sewespan, Bernhardt Wessels, op 23 Julie 2018 terug in Namibië verwelkom. Die Namibiese o.18-sewesrugbyspan het silwer by die Afrika Jeugspele gewen en daarmee gekwalifiseer om in Oktober aan die Junior Olimpiese Spele in Buenos Aires in Argentinië deel te neem. Op die foto is Marius Wessels, Johan Brockman, Bernhardt Wessels, R.P Wessels en Lihane du Toit.

Foto Michelline Nawatises