Toktokkies sien uit na volgende jaar

ELIZABETH JOSEPH
deur Alyssa van Zijl



Ek het bietjie by die Graad Rs gaan hoor hoe hulle voel oor volgende jaar en wat hulle planne is vir die toekoms. Hier is wat hulle te sê gehad het:

1. Ethan Ennis (6)

I want to make my parents very proud in grade one and I still don't know what I want to be when I grow up. I am sure I will learn a lot and make new friends.

2. Maya Smith (6)

I am looking forward to counting and Maths in grade one and I want to be a gymnastics teacher one day. I love doing gymnastics and it would be fun to teach other learners.

3. Hailey Knight (6)

I am looking forward to meeting all my new friends in grade one and I really want to be a hairdresser when I’m older. I cannot wait for the first day of my grade one year.

4. Adriaan Visser (6)

Ek weet nog nie wat ek eendag wil word nie en ook nie waarna ek die meeste uitsien in graad een nie.

5. Eben Strampe (6)

Ek sien die meeste uit na al my nuwe vriende en ek wil baie graag iets doen in karate wanneer ek ouer is.

6. Gianco Kok (6)

Ek hou baie van inkleur en sien die meeste uit na al die inkleurprente in graad een en ek gaan eendag ’n polisieman word.

7. Payton Beets (6)

Ek sien uit na al die werk wat ons gaan doen en ek wil baie graag ’n dokter word as ek groot is.

8. Milan Engelbreght (6)

Ek sien uit na al die nuwe vriende wat ek gaan maak en ek wil ’n haarkapper word.

9. Hayden Liners (6)

I am looking forward to learning and getting homework. I may not be here next year, but I am looking forward to meeting new friends. When I grow up I want to be a veterinarian.

10. Ruan Kotze (6)

I’m looking forward to playing with the other kids next year and learning more work in class. I want to join the army when I’m done with school.