Voortrekkers maak hul merk!

07 June 2019 | Education

Roux-Ché Bergh

Op Onafhanklikheidsdag het die Namibiese voortrekkers die pad Suid-Afrika toe aangepak met die doel om hulle merk asook geskiedenis te maak!

Na twee dae se vroeg opstaan en ry het hulle uiteindelik hul bestemming bereik. In die Limpopo provinsie het ons Namibiese Voortrekkers vir die eerste keer Rhus Keeti kamp besoek.

Die tema van die kamp was Meningspyle en het basiese vrae behels waarop jy jou eie opinie kon lig en deur middel van jou sê ’n merk kon los. Die Voortrekkers het beslis hul merk afgedruk!

Daar was verskeie kentekens/kursusse waaruit jy kon kies. ’n Paar van die kentekens was: sterrekunde, kampbeveiliging, bergfiets ry,verfbal, rotsklim en vele meer.

Die Voortrekkers het nuwe maniere aangeleer om hulle Namibiese kampe te verbeter en dit meer interessant te maak. Daar was onder andere ’n snoepie, musiek is konstant gespeel en daar was altyd middae na ete ’n uur rustyd voor die volgende sessie.

Die deelname het ook verskil van Namibië se normale voortrekkerkampe. In Suid-Afrika het hulle oor die 100 kampers gehad op ’n verkenner(hoërskool)gebiedskamp en dit was vir hulle min. Hierteenoor kry ons in Namibië net om en by 50 kampers by ’n verkennergebiedskamp en beskou dit as BAIE. Volgens Christiaan Visser (’n sestienjarige Suid-Afrikaanse voortrekker ) behoort hulle so min of meer 200-300 te wees by hulle PD(laerskool) en Verkennergebiedskampe.

Gedurende die week het ons baie kennis opgedoen en ek is seker daarvan dat ons Namibië se naam hoog gehou het en dat ons en die Suid-Afrikaners ’n merk in mekaar se harte gelos het.

Similar News

Sky is the limit for Megan

45 minutes ago | Technology

Ester Kamati Megan Werner, an experienced model and published author, recently finished building an aircraft along with 20 other youth, which they plan to fly...

New name for Etakaya

45 minutes ago | Education

Justicia Shipena Etakaya Primary School, situated at Etakaya village of Etakaya in the Ohangwena Region, was recently renamed Sakaria H Nghikembua Primary School.The school...

Improving Africa through constructive debate

45 minutes ago | Education

Ester KamatiThe 2019 Day of the African Child Debate and Public Speaking Championships knockout rounds were held at the St George's ­Diocesan School on 14...

A platform for leadership

45 minutes ago | Education

Michelline NawatisesThe City of Windhoek Junior Council (JC) provides a platform for leadership potential and exposes learners to local challenges.They learn about local issues and...

Years of lessons and sunshine

45 minutes ago | Education

Vekunda Kakujaha The date is 1 September 2016. As the plane comes to a stop on the tarmac and the rest of my...

Equipping upcoming professionals

45 minutes ago | Education

Octavia Tsibes MTC launched its National Internship Programme yesterday. “The initiative is a deliberate response to address the dire need of interns at...

WAP-leerling skep eie weerlugballon

45 minutes ago | Education

’n Graad 9-leerling van Windhoek Afrikaanse Privaatskool (WAP) het Vrydag sy eie lugballon, as deel van ’n wetenskapprojek, by die skool laat gaan. ’n Toestel...

Groen en goud word 70

45 minutes ago | Education

Mary-lee Beukes en Evany van Wyk ...

One School, many cultures

4 days ago - 14 June 2019 | Education

Matthew Tindogan There are things that are often not noticed, especially in cases where one often sees this particular thing. An example would be how...

Latest News

It’s not that serious!

45 minutes ago | Columns

Ester KamatiThis may be a worn-out topic but the need to talk about it is quite strong. Lately romantic relationships among youth have simply become...

by JUSTISIA SHIPENA

New name for Etakaya

45 minutes ago | Education

Justicia Shipena Etakaya Primary School, situated at Etakaya village of Etakaya in the Ohangwena Region, was recently renamed Sakaria H Nghikembua Primary School.The school...

by JUSTISIA SHIPENA

Feeling the momentum!

45 minutes ago | Sports

Ester KamatiWindhoek High School’s Vegkop stadium is home to many memorable games when it comes to rugby and this year was no different. The stadium...

by JUSTISIA SHIPENA

Improving Africa through constructive debate

45 minutes ago | Education

Ester KamatiThe 2019 Day of the African Child Debate and Public Speaking Championships knockout rounds were held at the St George's ­Diocesan School on 14...

by JUSTISIA SHIPENA

A platform for leadership

45 minutes ago | Education

Michelline NawatisesThe City of Windhoek Junior Council (JC) provides a platform for leadership potential and exposes learners to local challenges.They learn about local issues and...

by Octavia Tsibes

Years of lessons and sunshine...

Load More