Content
Pro-Ed Academie


Contact Details
- 38 Articles
- 0 Journalists
- +264 (0)64 46 4023
- pro-edkantoor@iway.na
- http://www.proedakademie.com
About us
Pro-Ed Akademie het in Januarie 1995 met 17 leerlinge sy deure geopen in die gebou wat destyds bekend gestaan het as die AGS Filadelfia Kerk (deesdae genoem Villa Wiese).
Omdat die skool begin is vanuit die AGS gemeente deur die plaaslike pastoor, Pastoor Hennie Botes en in die kerkgebou, het dit aanvanklik bekend gestaan as Privaatskool Filadelfia. Saam met 17 leerlinge, wat vanaf graad 1 to graad 10 ingeskryf was, was daar 4 onderwyseresse wat na hulle moes omsien tesame met die 1st skoolhoof, Mev. Henriette van Wyk.
Send us Feedback
Our Articles
Pro-Ed bak vir ‘n groot makietie
VOORTREKKERS STAP,WANT ONS KAN!!
DUITSLAND – hier kom ek …
Our sports and cultural stars come to light
Matrieks 2017 is aand die brand!!
Our Journalists
Popular
Classifieds
