Regstelling

ELIZABETH JOSEPH
Op 28 Oktober 2019 het The Zone in die berig “Terug na die begin” verkeerdelik berig Mej. Namibië het besoek by Hoërskool Delta afgelê, pleks van Laerskool Delta. Ons vra verskoning vir enige ongerief wat hierdeur veroorsaak is.