1979

WHS wen die Klopper-beker!

QUINTON BOTES, haker en kaptein van WHS se eerste rugbyspan, staan hier met die Klopper-beker nadat sy span HTS in die eindstryd met 23-3 geklop het.