Hoofseun

-
-
Henru van Wyk

Partydae is nogal ’n uitdaging. Vir my gaan dit minder oor om “alles perfek te doen” en meer oor slim bestuur van my tyd en energie. Alles is nie ewe belangrik nie. Akademie moet eerste kom, maar hoofseunskap is ook ’n verpligting. Ek doen in die middag sport om te herlaai en te ontspan. Party dae gaan akademie beter verloop, ander dae leierskap of sport. Dit is normaal.