Graad 11’s bedien hul seniors

Die graad 11’s van Privatskool Elnatan moes sorg dat alles in plek was vir hul seniors se matriekafskeid. Hulle moes hulle verwelkom, bedien en sorg dat die leerders se ouers iets te peusel het, en dat alles deur die loop van die aand glad verloop.