Hoofseun

Watter raad sal jy aan leerders gee wat nie hul mikpunt bereik het in die onlangse eksamens nie?
Aan elkeen wie se punte nie goed lyk nie, byt vas. Let op in elke klas. Ek self is nie lief vir leer nie, maar klein dingetjies soos luister in die klas, en as jy gereeld jou huiswerk SELF doen, dra by tot beter punte. Dink ook aan jou toekomsplanne. Laat dit jou dryfveer wees.