Teken in die groot boek

As deel van skooltradisie, word van alle graad 12-leerders verwag om hul naam in die groot boek aan te teken. Hierdie boek dien as rekord van all graad 12-leerders. Hier teken Casper Nell sy naam in die boek aan. Foto Editorial Span