’n Vars briesie! Hier is ons nuwe onderwysers!

20 July 2017 | Culture

’n Hele aantal sprankelende onderwyser het in 2017 by die dinamiese TDS-span aangesluit.
Ons verwelkom mejj. Elizma du Plessis, Carmin Liebenberg, Carmen Reid, Bianca Mostert, Maryke van Niekerk , Jana Plumhoff asook mev. Takura Mafambisi en mnr. Tristan Groenewald.
Nadat ek onderhoude met hul gevoer het, het ek besef dat hulle almal die TDS as volg ervaar : Die TDS-personeel voel soos een groot familie en dat hul dadelik tuis en welkom gevoel het.
Me. Elizma du Plessis bied Afrikaans – gr.4 aan asook gr.12 “Business Studies”. Haar woorde: “ Dit is my eerste jaar as onderwyseres en die TDS is ’n uitstekende keuse. Ek geniet dit nog elke dag hier.”
Me. Maryke van Niekerk hanteer ons Kindergartenklas en sy is voorwaar sag op die
oog.
Me. Carmin Liebenberg is ons sportorganiseerder. “Klein maar getrain” is sy beslis soos die digter Breyten Breytenbach tereg gesê het. Me. Carmen Reid doen haar internskap by die gr. 1 – 3-klasse.
Me. Bianca Mostert hanteer die gr. 2 Engelsklas. Sy was ’n matriekleerder in 2013 by die TDS. Die TDS is voorwaar in haar bloed.
Me. Jana Plumhoff – al die pad van Duitsland – bied Duits, Musiek en Kuns aan.
Mev. Takura Mafambisi komende van Swasiland is ’n uiters ervare Rekeningkunde-onderwyseres. Ons personeel skrik gewis nie vir afstande nie en verlaat hul geliefde vaderland om hul kennis met ons in Namibië te kom deel.
Laaste maar nie die minste nie,is mnr. Tristan Groenewald. Hy help met sportafrigting gedurende skoolure. Die TDS bied tans, gedurende skoolure, verskeie sportaktiwiteite sowel as kulturele aktiwiteite aan.

Similar News

 

’n Skool met ‘n verskil

2 days ago - 15 October 2019 | Youth

SkoolverslaggewerPro-Ed Akademie het in sy kort bestaan al telkens die nuus gehaal. Aan die einde van 2018 was dit eens dat Pro-Ed Akademie een...

Changing the world with passion

2 days ago - 15 October 2019 | People

Octavia Tsibes Ndaindila Haindongo is an ambitious 25-year-old.In 2013, she enrolled for her bachelor’s degree in environmental health and sciences at the Namibia University of...

Eens ’n Affie, altyd ’n Affie

2 days ago - 15 October 2019 | Education

Jo-Ané TredouxJaarliks is WAP gelukkig genoeg om oudleerlinge te ontvang wat terugkeer as onderwysers en dié jaar was geen uitsondering nie. Uit die alumni is...

Donsies en Veertjies

2 days ago - 15 October 2019 | Education

Aldo Horn Juffrou Elzeth Harmse en meneer Abie van Wyk het op 19 Julie 2019 toekennings by die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) Pluimpietoekennings ontvang....

Juffrou Roline neem afskeid

2 days ago - 15 October 2019 | Youth

deur Janka Breytenbach en Kyla LacockSy hou al vir 43 jaar skool, waarvan sy vir 10 jaar by Pro-Ed as ‘n onderwyser gewerk het. Sy...

The Swakopmund Junior Town Council

2 days ago - 15 October 2019 | Youth

By Uendjiundja KangueehiThe junior town council is a platform where high school students from different schools get chosen to serve the community of Swakopmund. The...

HOOGTEPUNT VAN GRAAD 10

2 days ago - 15 October 2019 | Youth

deur Michaela Ströh ‘n Tydjie terug het ons as graad 10-klas na The Rock Lodge, Okahandja, vertrek vir ons graad 10-veldskool. Opgewonde ...

Kom ons bou brûe

2 days ago - 15 October 2019 | Youth

Benneton CalitzWAP het vanjaar drie spanne ingeskryf vir die Niktus Napso Kultuurfees se Brugboukompetisie in Swakopmund, waarvan een span 'n algehele tweede plek behaal het.Die...

Lei die tradisie

2 days ago - 15 October 2019 | Youth

Jo-Ané TredouxRondom dié tyd elke jaar, is die skool se leerlinge in rep en roer oor die nuwe groep leiers wat gekies word om WAP...

Latest News

’n Skool met ‘n verskil...

2 days ago - 15 October 2019 | Youth

SkoolverslaggewerPro-Ed Akademie het in sy kort bestaan al telkens die nuus gehaal. Aan die einde van 2018 was dit eens dat Pro-Ed Akademie een...

by ELIZABETH JOSEPH

Changing the world with passion

2 days ago - 15 October 2019 | People

Octavia Tsibes Ndaindila Haindongo is an ambitious 25-year-old.In 2013, she enrolled for her bachelor’s degree in environmental health and sciences at the Namibia University of...

by JUSTISIA SHIPENA

Eens ’n Affie, altyd ’n...

2 days ago - 15 October 2019 | Education

Jo-Ané TredouxJaarliks is WAP gelukkig genoeg om oudleerlinge te ontvang wat terugkeer as onderwysers en dié jaar was geen uitsondering nie. Uit die alumni is...

by Mariselle Stofberg

Donsies en Veertjies

2 days ago - 15 October 2019 | Education

Aldo Horn Juffrou Elzeth Harmse en meneer Abie van Wyk het op 19 Julie 2019 toekennings by die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) Pluimpietoekennings ontvang....

by Mariselle Stofberg

Skrywers sonder grense

2 days ago - 15 October 2019 | Opinion

Rebecca FaulNa 'n lang jaar van harde werk en baie verskillende projekte is ek baie dankbaar om deel te kon wees van Waprant. Ek het...

by Mariselle Stofberg

Juffrou Roline neem afskeid

2 days ago - 15 October 2019 | Youth

deur Janka Breytenbach en Kyla LacockSy hou al vir 43 jaar skool, waarvan sy vir 10 jaar by Pro-Ed as ‘n onderwyser gewerk het. Sy...

by ELIZABETH JOSEPH

The Swakopmund Junior Town Council...

2 days ago - 15 October 2019 | Youth

By Uendjiundja KangueehiThe junior town council is a platform where high school students from different schools get chosen to serve the community of Swakopmund. The...

by ELIZABETH JOSEPH

HOOGTEPUNT VAN GRAAD 10

2 days ago - 15 October 2019 | Youth

deur Michaela Ströh ‘n Tydjie terug het ons as graad 10-klas na The Rock Lodge, Okahandja, vertrek vir ons graad 10-veldskool. Opgewonde ...

by ELIZABETH JOSEPH

Learners have their say on...

2 days ago - 15 October 2019 | Opinion

Due to the upcoming general election, schools are set to close earlier this year, on 22 November. The Zone visited A Shipena Secondary School and...

by JUSTISIA SHIPENA

Load More