Yellowstone gee ryers teenstand

Motorfietssport
Tielman Van Lill
Die derde rondte van die Namibiese nasionale enduro-motorfietskampioenskap is die afgelope Saterdag suksesvol in die omgewing van Avisdam aan die oostekant van die hoofstad voltooi.

Dié byeenkoms by die Yellowstone Trails het ‘n stewige 43 inskrywings gelok en het aan die deelnemers in die ses onderskeie klasse waarde vir hul inskrywingsfooie gebied.

Quinton van Rooyen, Sean Kemp en Llewelyn van der Westhuizen het vanjaar elkeen drie uit drie seges in die kompetisies sover behaal, om met 60 punte op die kampioenskappunteleer in hul onderskeie klasse voor te loop.



Die voorste uitslae



Klas 2: 1 Quinton van Rooyen, 2 Corné Visser, 3 Stuart Pearce, 4 Jörn Greiter, 5 Heiko Stranghöner, 6 Gunther Gladis, 7 Nickle Visser, 8 Briaan Kibble, 9 Jean Venter.

Klas 5: 1 Sean Kemp, 2 Rian Kritzinger, 3 Kai Hennes, 4 Hanré Myburgh, 5 Frederick van Greunen, 6 Kai Hohmeier.

Klas 7: 1 Dean Schlechter, 2 André Barnard, 3 Kilian Ham, 4 Sean-Collin Gräber, 5 Holger Barth, 6 Ernst Swarts, 7 Zoë Waldschmidt, 8 Petrus Brink, 9 Colin van Schalkwyk, 10 Philip Whitehead, 11 Agilo Tegethoff, 12 Pieter Mostert, 13 AJ du Plooy, 14 Wynand Botes, 15 Stephanus du Plessis, 16 Vincent Clack.

Klas 10: 1 Vincent Griebel, 2 Tristiaan Prinsloo, 3 Fanie Steenkamp, 4 Schalk du Plessis, 5 Harry Kibble, 6 Wynandt Gouws, 7 Stefan Tietz.

Klas 11: 1 Llewelyn van der Westhuizen, 2 Johannes van der Westhuizen, 3 Jean van der Westhuizen.

Vroue-ontwikkelingsklas: 1 Shannon Gräber, 2 Maike Bochert.



Kampioenskap se puntestand



Klas 2: 1 Quinton van Rooyen (60 punte), 2 Corné Visser (49), 3 Jörn Greiter (41), 4 Stuart Pearce (32), 5 Nickle Visser (31), 6 Heiko Stranghöner (22), 7 Gunther Gladis (20), 8 Briaan Kibble (8), 9 Jean Venter (7).

Klas 5: 1 Sean Kemp (60), 2 Rian Kritzinger (34), 3 Frederick van Greunen (33), 4 Kai Hennes (32), 5 Hanré Myburgh (26), 6 Ruan de Lange (15), 7 Ronald Geiger (15), 8 Gernot Bahr (13), 9 Kai Hohmeier (0).

Klas 7: 1 André Barnard (57), 2 Kilian Ham (47), 3 Dean Schlechter (37), 4 Holger Barth (24), 5 Antonio Monteiro (24), 6 Zoë Waldschmidt (17), 7 Vincent Clack (15), 8 Sean-Collin Gräber (13), 9 Rodney Dodkins (11), 10 Ernst Swarts (10), 11 Pieter Mostert (0), 12 Petrus Brink (0), 13 Wynand Botes (0), 14 Martin Quinger (0), 15 Jens Rubow (0), 16 Stephanus du Plessis (0), 17 Levin Quinger (0), 18 Oliver Rohrmüller (0), 19 Jean Venter (0), 20 Petrus Brink (0), 21 Colin van Schalkwyk (0), 22 Philip Whitehead (0), 23 Agilo Tegethoff (0), 24 AJ du Plooy (0).

Klas 10: 1 Vincent Griebel (50), 2 Tristiaan Prinsloo (45), 3 Sean-Collin Gräber(35), 4 Hilmar Griebel (30), 5 Fanie Steenkamp (15), 6 Schalk du Plessis (13), 7 Oliver Rohrmüller (11), 8 Harry Kibble (11), 9 Stefan Tietz (11), 10 Rolf Rohrmüller (10), 11 Wynandt Gouws (10), 12 Carsten Roland (9).

Klas 11: 1 Llewelyn van der Westhuizen (60), 2 Johannes van der Westhuizen (51), 3 Jean van der Westhuizen (45).

Vroue-ontwikkelingsklas: 1 Maike Bochert (54), 2 Shannon Gräber (40).

– tielman5.tvl@gmail.com