Hoofseun
Hierdie reis het my uithouvermoë geleer. Ek het gesien dat party situasies nie altyd die einde van die wêreld is nie. Solank jy weet die Here, jou mede leerlingraadslede en die skool agter jou staan ,is daar niks om oor te stres nie. Dit was ’n lekker ervaring en ek het dit baie geniet.
Comments
My Zone
No comments have been left on this article